Ters-betalings vir restaurante nodig om bedryf te red

Loading player...
Eienaars van restaurante mag binnekort weer aansoek doen vir hulp met die betaling van salarisse.
Daar is vandag aangekondig dat Ters-betalings weer goedgekeur is vir die bedryf.
Aansoeke sal waarskynlik binne die volgende twee weke open vir uitbetalings vir Julie.
Die Restaurantvereniging van Suid-Afrika sê die regering het ‘n verantwoordelikheid teenoor bedrywe wat hulle sluit.
Voorsitter, Wendy Alberts:
6 Jul 2021 10AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min