ToekomsVenster: Wat is belangrik?

Loading player...
Die groot vraag “wat is op die ou end regtig belangrik” kom by my op. Die vraag is lewensbelangrik en ’n vraag waarvoor elkeen van ons ’n antwoord moet formuleer.
5 Jul 2021 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min