Desiré Gardner hou haarself deesdae skrywer

Loading player...
Die tweede seisoen van 'Lui maar op, Belinda' is binnekort op die kassie. OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met Desiré Gardner wie deel van die skryfspan was vir die TV-komedie.
30 Jun 2021 11AM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Van Karoo-stilte tot Japanse neon: ’n wêreld van kontraste op Leef Jou Reis

In hierdie splinternuwe seisoen neem Gerrie Pretorius kykers op ’n sielryke reis deur die uiterstes van die aardbol van die historiese mysteries van Roemenië en Transilvanië, deur die kulinêre en spirituele dieptes van Japan, na die prag van Noorweë en terug na die hartjie van die Karoo. Dit is nie…
8 Apr 1PM 9 min