ToekomsVenster: Christene doen dinge anders

Loading player...
Kom ons wees daar vir mekaar, nie foutsoekerig of met kritiek nie, maar opreg en liefdevol. Môre is jy die een wat hulp nodig het.
28 Jun 2021 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min