Agri Hour: 18 June, Lee Simmons

Loading player...
Ons kyk nou na jou week in die landboubedryf. OFM-nuus se Lee Simmons lig nou die hoofstories op OFM vandeesweek uit...
17 Jun 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Grey Kollege in Bloemfontein, het 'n nuwe Agri sentrum geopen!

Grey Kollege in Bloemfontein het 'n nuwe Agri sentrum geopen, wat die skool 'n belangrike rolspeler in die opleiding van die jeug - in landbou, maak. Isabel van Tonder gesels met Jan-Harm Greyling, Voorsitter van die beheerraad, oor die opwindende en waardevolle toevoeging van die skool.
20 Oct 11PM 8 min