Wat jy moet weet voor aftrede

Loading player...
Christine Ferreira gesels met neurowetenskaplike, dr Melodie de Jager, oor die moets en moenies van aftrede en die invloed van jou denke op dié nuwe lewensfase. Aftree-spesialis en geestelike begeleier, Karin Beukes, deel raad en wenke oor aftrede en Heleen van As vertel meer oor ‘n inisiatief Vroetelkombersies vir Alzheimers-pasiënte waarby sy betrokke is.
15 Jun 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Kersfees in Augustus en hulp aan die helpers

Musikant en visuele kunstenaar Anel Stricker-Bessinger kuier in die ateljee om meer te vertel oor ‘n baie spesiale musiekkonsert Kersfees in Augustus wat deur Radiokansel op die 28e Augustus om 19:00 by Unite City in Derdepoort, Pretoria aangebied word. Daarna gesels Prof Wentzel Coetzer met ons oor hulp aan die…
18 Aug 1 hr 37 min

Van bediening tot Isabella Niehaus se nuutste kookboek

Motiveringspreker en skrywer Yolande Britnell-Steyn gesels oor haar bediening. Lizette Murray herriner ons waarom dit so belangrik is om saam aan tafel te eet. Kosboekskrywer, Isabella Niehaus vertel meer oor haar jongste kookboek getiteld Bella’s Kitchen.
11 Aug 1 hr 23 min

So klop my hart

Susan Coetzer vertel hoe ons as gelowige vroue van ‘n swaarmoedige Sannie tot ‘n super C-vrou kan beweeg. Daarna gesels Rachelle Fourie oor haar nuwe boek My hart klop so ‘n Pad van roeping, geloof en identiteit.
4 Aug 1 hr 37 min

Gekroon

Veronika Olivier, Henda Bonsma en Elvira Joubert van Heidelberg, Gauteng kuier in die ateljee. Daar word gesels oor van kreatiewe handwerk en innerlike genesing tot wat dit beteken om ‘n gekroonde dogter van God te wees. Agnes Lombard van Bernina kuier saam en vertel onder meer oor die jongste naaldwerkneigings…
28 Jul 1 hr 34 min

Leef intensioneel & die pad na heelheid

Dr Janine do Cabo gesels oor hoe om intensioneel te leef. Jacques Engelbrecht vertel hoe die pad na heelheid deur die lens van die Enneagram lyk.
21 Jul 1 hr 36 min