Verdagtes gesoek vir twee moorde in Pienaar

Loading player...
Die polisie is op soek na verdagtes na twee verskillende moorde in die vroeë oggendure van gister in Pienaar gepleeg is.
Volgens brigadier Leonard Hlathi is een man met steekwonde dood by ‘n kliniek aangetref.
In ‘n afsonderlike voorval is ‘n man geskiet tydens ‘n onderonsie toe ‘n ‘n kar wat deelgeneem het aan die spin van karre in iemand vasgery het wat nie daarby betrokke was nie.
Enigiemand met inligting is aangemoedig om speurkaptein Nokuthula Nkhoma te kontak by
082-469-2338.
7 Jun 2021 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min