Klubs waarsku oor toeskouers by rugby

Loading player...
Witrivier en Nelspruit se rugbyspanne sê mekaar Saterdag vir die eerste keer hierdie jaar die stryd aan in die derde wedstryde in die Mpumalanga Ehlanzeni Laeveld Premierliga.
Weens inperkingsregulasies, mag geen toeskouers egter by die veld toegelaat word nie.
Fanie Roos, ondervoorsitter van Witrivier-rugbyklub, sê dit is belangrik om by die reëls te hou, om te verhoed dat die liga afgeskaf word.
Dit word ook regstreeks op DigiTV uitgesaai. Besoek ons webwerf - radiolaeveld.co.za - vir die skakel.
4 Jun 2021 2AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min