Witrivier se waterkrisis kry aandag

Loading player...
‘n Hoëvlak-afvaardiging van Mbombela-munisipaliteit het gister Witrivier se waterwerke besoek.
Die dorp beleef reeds geruime tyd ‘n krisis in watertoevoer.
Die “Power of eight-thousand”-groep se Pierre du Preez, sê Mbombela het reeds oor die naweek nuwe pompe laat installeer.
Tussen 10 en 15 redelik belangrike mense het besoek afgelê, insluitende die Speaker.
Hy sê dit is baie positief dat probleme aandag begin kry.
2 Jun 2021 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min