Plaaslike sekuriteitsmaatskappye werk saam teen rooftogte op N4

Loading player...
Die polisie en sekerheidsmaatskappye het Vrydagaand ‘n sigbaarheids-operasie op die N4 uitgevoer.
Dít na ‘n vlaag voorvalle waar motoriste se bande beskadig word om hulle te dwing om te stop voor hulle beroof word.
Hennie Bekker van AfriForum sê mense van Malalane tot Middelburg het deelgeneem en geen voorvalle is, tot sy kennins, aangemeld nie.
Hy sê hoewel dit ‘n groter probleem is in Gauteng, is word die area tussen Belfast en Middelburg veral geraak in Mpumalanga.
31 May 2021 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min