Charles van Onselen - Kyk Vorentoe!

Loading player...
Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: “Kyk vorentoe” uit SPREUKE‬ ‭4:25-27‬ ‭AFR83‬‬‭‭
“Hou jou oë op die PAD VORENTOE, KYK REG VOOR JOU UIT. Baken jou koers af, dan sal jy seker wees van elke tree. Moenie links of regs wegdraai nie, weerhou jou van die verkeerde koers.”
19 May 2021 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler: Die Heilige Gees lei ons nou

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe die Heilige Gees ons vandag lei uit Handelinge 15.
31 Mar 10AM 6 min

Pieter Coffee with the Prayer Roadmap

Johann Els speaks to Pieter Coffee about his own testimony and music (from songs like “I Surrender” to today) and all the books he has written to build up the body. His latest one – The Prayer Roadmap.
24 Mar 10AM 15 min