Inentingsprobleme in Ehlanzeni uitgestryk

Loading player...
Die uitrol van fase 2 van die gesondheidsdepartement se inentingsprogram gister het allermins vlot verloop.
Verskeie mense wat geregistreer het en per SMS ingelig is om hul inentings by Rob Ferreira-hospitaal te ontvang, is weggewys, en kon ook nie by Tonga gehelp word nie.
Die departement se Dumisani Malamule sê die probleem was dat die verdunningsmiddel weermee die Pfizer-entstof gemeng moet word voor dit toegedien kan word, eers gister afgelewer is.
Dit het net Ehlanzeni-distrik geraak. Dit gaan vandag voort.
18 May 2021 4AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min