Verdagtes gesoek na Graskop roof

Loading player...
‘n Kitsbank in Graskop is vroeg vanoggend opgeblaas.
Brigadier Leonard Hlathi sê hulle soek na sowat 10 verdagtes.
'n Vroulike polisielid is gyselaar geneem en agterin 'n polisievoertuig toegesluit.
Hulle het geld by 'n vulstasie geroof en die kitsbank opgeblaas.
Daar was ‘n skietery tussen hulle en polisie, maar niemand is beseer nie.
Hulle is vort in 'n wit Ford Ranger en grys Audi.
Kontak 072-545-4984.
8 May 2021 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min