Riverside leier op die gebied van ontwikkeling en stadsbeplanning

Loading player...
Sowat ses-honderd nuwe residensiële eenhede word in fase drie van die Riverside distriks verbeterings inisiatiewe beplan.
Hoof uitvoerende direkteur van Riverside City Improvement District, James Aling, het gister by die bekendstelling van die nuwe Riverside handelsmerk gesê die fokus is op natuurlike areas met wandel- en fietsryroetes wat onder meer beplan word.
Hulle beplan ook om saam met die plaaslike Universiteit indringerplante en -bosse te verwyder.
6 May 2021 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min