Wat is my reg volgens die regte - Nico Marais - OMP Law, Mosselbaai
--:--
Nico Marais - Oosthuizen, Marais en Pretorius Prokureurs, Mosselbaai
Daar is 'n liedjie wat sê "Almal wil 'n huisie by die see hê" maar almal moet steeds 'n blyplek hê vir 'n begin. Vanoggend kyk ons na wat eerste huiskopers moet oorweeg voordat hulle besluit om te koop of te huur.