LUR soek geregtigheid na drawwer se verkragting

Loading player...
Die LUR vir gemeenskapsveiligheid, Vusi Shongwe, het ‘n beroep gedoen op polisie om die man wat ‘n 33-jarige drawwer verlede week in Mbombela verkrag en in ‘n rivier gegooi het, aan te keer.
Die vrou is verlede Woensdag oorrompel en verkrag. Sy het haar bewussyn betyds herwin om uit die water te kom en hulp te ontbied.
Shongwe sê die saak moet dringend hanteer word.
Enigiemand met inligting is aangemoedig om die ondersoekbeampte te kontak by 079-256-4208.
5 May 2021 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min