Driejarige dood in huisbrand in Belfast

Loading player...
‘n Driejarige dogtertjie is Maandagaand dood toe haar hut, in Siyathuthuka naby Belfast, afgebrand het.
Volgens kolonel Donald Mdhluli was die ma was uitstedig. Met haar terugkeer was die hut in vlamme.
Twee ouer kinders kon ontsnap.
Die polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag en kinderverwaarlosing teen die ma.
Vrydag is twee niggies van sewe- en agt-jaar oud in Masoyi dood toe hul huis afgebrand het.
21 Apr 2021 2AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min