Charles van Onselen - Kweek Volharding

Loading player...
Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: "Kweek Volharding” uit ‭‭ROMEINE‬ ‭5:3-5‬ ‭AFR83‬‬
“Dit is egter nie al nie. Ons verheug ons ook in die swaarkry, want ons weet: swaarkry KWEEK VOLHARDING, en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop; en dié hoop beskaam nie, want God het sy liefde in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees wat Hy aan ons gegee het.”
21 Apr 2021 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler: Die Heilige Gees lei ons nou

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe die Heilige Gees ons vandag lei uit Handelinge 15.
31 Mar 10AM 6 min