Charles van Onselen - Liefde... Geen Vrees.

Loading player...
Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: "Liefde, Geen Vrees... uit 1 Johannes 4:18
Waar liefde is, is daar geen vrees nie, maar volmaakte liefde verdryf vrees, want vrees verwag straf, en wie nog vrees, het nie volmaakte liefde nie.
14 Apr 2021 7AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler: Die Heilige Gees lei ons nou

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe die Heilige Gees ons vandag lei uit Handelinge 15.
31 Mar 10AM 6 min