ToekomsVenster: Meer van die Here se ingesteldheid benodig

Loading player...
Suid-Afrika se hart is nie altyd so mooi nie en ek is daarby ingereken. Ons het meer van die Here se ingesteldheid en waarheid nodig.
6 Apr 2021 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min