Barberton water steeds ‘n probleem, ondanks goeie reën

Loading player...
Die stormreëns vroeër die jaar het uiteindelik Barberton se jarelange waterkrisis opgelos, maar hul eie uitdagings gebring.
DA-raadslid Philip Minnaar sê die Lomati-dam is nou sowat drie-en-tagtig persent vol – op van net veertien persent in Januarie.
Maar hulle kan steeds nie water uit die Queen’s-rivier ontrek nie want dit is te modderig.
Die gevolg is dat daar steeds nie in alle verbruikers se behoeftes voorsien kan word nie.
6 Apr 2021 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min