Jou Getsemane Tydperk

Loading player...
Matt 26:40 sê: "Daarna kom Hy na die dissipels toe terug en kry hulle aan die slaap. Hy sê toe vir Petrus: “Kon julle nie eens een uur lank saam met My waak nie?" Toe Jesus Sy dissipels nodig gehad het, kon hulle nie eers wakker bly nie. Ken jy die gevoel?
31 Mar 2021 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler: Die Heilige Gees lei ons nou

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe die Heilige Gees ons vandag lei uit Handelinge 15.
31 Mar 10AM 6 min