ToekomsVenster: Ons kon dit nie so los

Loading player...
Ons gebed dat “die Koninkryk van God op aarde sal kom” is toe veel meer prakties, alledaags en gewoon as wat meeste van ons gedink het.
25 Mar 2021 2PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min