Charles van Onselen - Meer as wat jy kan dink...!

Loading player...
Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: "Meer as wat jy kan dink...! uit Efesiërs 3:20. - Aan Hom wat deur sy krag wat in ons werk, magtig is om oneindig MEER TE DOEN as wat ons bid of dink, 21aan Hom kom die eer toe, in die kerk, deur ons verbondenheid met Christus Jesus,
24 Mar 2021 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler: Die Heilige Gees lei ons nou

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe die Heilige Gees ons vandag lei uit Handelinge 15.
31 Mar 10AM 6 min