Wilma Verwey - 'n Vernielde huwelik nuutgemaak

Loading player...
Johann Els gesels met een van ons nuwe luisteraars. Wilma Verwey was in 'n huwelik waar sy fisies aangerand was, met die goedkeuring en selfs aanmoediging van haar skoonouers. Daardie onmoontlike huwelik is totaal en al omgedraai met die hulp van die Here. As dit vergesog klink, luister gerus na haar getuienis.
19 Mar 2021 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler: Die Heilige Gees lei ons nou

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe die Heilige Gees ons vandag lei uit Handelinge 15.
31 Mar 10AM 6 min