Deskundige verduidelik verhoogde slang-aktiwiteit

Loading player...
Slangkenners sê dit is nie so ongewoon dat slange tans meer aktief is in die Laeveld nie.
Verskeie gevalle is die afgelope weke aangemeld van veral troeteldiere wat deur slange gebyt word.
Anneke van Schoor van Lowveld Venom Suppliers sê slange raak net minder aktief tydens die Laeveldse winter, en hiberneer nie.
Sy voeg by dat ‘n tydelike tekort aan teengif besig is om te verbeter en weer meer beskikbaar is.
17 Mar 2021 9AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min