Maatskappy dok meer as drie-honderd-duisend op oor pensioenfonds

Loading player...
Gerhard Kolesky en Jacob Zongezile Bholosha is Maandag in Middelburg vrygespreek op honderd-vyf-en-twintig klagte van die oortreding van die Pensioenfonds-wet.
Die maatskappy waarin hulle onderskeidelik ‘n eienaar en direkteur is, GK Steel Profiling, is egter met twaalf-duisend vyf-honderd-Rand beboet.
Volgens die Valke het die maatskappy tussen Desember 2006 en Februarie 2010 nie werknemers se bydraes oorbetaal nie.
In ‘n siviele eis moes GK Steel in September nagenoeg drie-honderd-duisend-Rand plus rente betaal.
Woordvoerder, kaptein Dineo Sekgotodi:
17 Mar 2021 4AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min