ToekomsVenster: Beelddraers van God

Loading player...
Wie na ons kyk moet dié kenteken raaksien en dit beleef. Dit dra ook ʼn uitnodiging wat vra: wil jy ook hieraan behoort?
10 Mar 2021 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min