Prof. Rikus Fick, Rektor van Aros

Loading player...
Johann het 'n heerlike gesprek met Prof. Rikus Fick, Rektor van Aros (Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies), 'n private Christelike hoëronderwysinstelling met 'n mandaat om onderwysers op te lei met 'n ewigheidsvisie.
3 Mar 2021 3AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler: Die Heilige Gees lei ons nou

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe die Heilige Gees ons vandag lei uit Handelinge 15.
31 Mar 10AM 6 min