Nog 'n bees doodgery

Loading player...
'n Bees is gisteraand op die Kaapsehoop-pad doodgery.
Volgens berigte is nog een vanoggend op die N4 naby Hall's getref.
Lize Pienaar van die Nelspruit DBV verduidelik dat dit 'n al groter probleem word.
Die DBV kan egter niks doen wanneer beeste langs besige paaie wei en in die pad inloop nie.
Dit is 'n munisipale verantwoordelikheid.
Sy voeg by dat die langtermyn-oplossing is vir hulle om plaasdiere te mag en kan skut.
2 Mar 2021 1AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Mahindra Nelspruit: Waarvoor gaan jy jou bakkie gebruik?

Voor jy 'n bakkie aanskaf, antwoord eers dié vraag: Waarvoor gaan jou bakkie daagliks die meeste gebruik word? Hein le Roux, die bestuurder van nuwe voertuig verkope by Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive.
31 Jul 4AM 11 min

The Rhythm of Resilience

Lynette Nepaul penned her memoir "The Rhythm of Resilience" after surviving four different types of cancer over a decade. The book is meant to inspire, offer hope and get communities talking about cancer.
16 Jul 7AM 22 min

Pumas soek tuis halfeind in SA Beker

Die Airlink Pumas het die Boland Kavaliers Sondag by Mbombela-stadion met 38-31 geklop in 'n riller wat agt drieë opgelewer het in die SA Beker. Dit plaas hulle, met 33 punte, tweede op die punteleer na Griekwas met 40 met die Cheetahs in derde plek met 30 punte. met slegs…
5 May 5AM 9 min

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min