Voortvlugtige aangekeer na hy homself skiet

Loading player...
‘n Voortvlugtige man is gister gearresteer nadat hy homself geskiet het, in ‘n huis waarin hy ingebreek het.
Die 31-jarige verdagte is op 19 Februarie deur ‘n polisiebeampte ingeneem vir ondervraging na ‘n vrou in Dullstroom doodgesteek is.
Hy het die lid van sy dienspistool beroof en gevlug.
Die man het Sondag by ‘n huis ingebreek. Die eienaars het hom daar aangetref en hy het homself met die wapen geskiet.
Die polisie is ontbied en die verdagte is hospitaal toe geneem.
Hy word ook verbind met twee rooftogte in Dullstroom.
Volgens brigadier Leonard Hlathi sal die man in die hof verskyn sodra hy genoegsaam herstel het.
1 Mar 2021 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Mahindra Nelspruit: Waarvoor gaan jy jou bakkie gebruik?

Voor jy 'n bakkie aanskaf, antwoord eers dié vraag: Waarvoor gaan jou bakkie daagliks die meeste gebruik word? Hein le Roux, die bestuurder van nuwe voertuig verkope by Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive.
31 Jul 4AM 11 min

The Rhythm of Resilience

Lynette Nepaul penned her memoir "The Rhythm of Resilience" after surviving four different types of cancer over a decade. The book is meant to inspire, offer hope and get communities talking about cancer.
16 Jul 7AM 22 min

Pumas soek tuis halfeind in SA Beker

Die Airlink Pumas het die Boland Kavaliers Sondag by Mbombela-stadion met 38-31 geklop in 'n riller wat agt drieë opgelewer het in die SA Beker. Dit plaas hulle, met 33 punte, tweede op die punteleer na Griekwas met 40 met die Cheetahs in derde plek met 30 punte. met slegs…
5 May 5AM 9 min

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min