Menopause uit die oog van 'n man - 19_Augustus_2020

Loading player...
Gerda Visagie van Hartenbos Apteek in gesprek, met Cathy Mac Donald vanuit die Hartenbos Seefront Ateljee. Tydens hierdie vrouemaand is daar steeds dinge van 'n vrou wat mans dalk mag verwar - soos menopause. (Dit verwar vroue ook maar)!
19 Aug 2020 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes