Media24 Landbouweekblad

Landbouweekblad

Welkom by Landbouweekblad en Landbou.com se Potgooi-kanaal! Vir meer as ’n eeu deel Landbouweekblad in die wel en wee van ons boere, ons geliefde platteland, en die landboubedryf in die breë. In die begin net ’n tydskrif. Nou ’n gediversfiseerde landbouhandelsmerk gerat vir die toekoms soos hierdie potgooi-kanaal. Of jy nou op die hoogte wil bly van die jongste nuus, weerberigte, landboustories, of geïnteresseerd is in spesifieke bedrywe – ons bied dit en vele meer.
Weekly Afrikaans South Africa News · Education
62 Episodes
60 – 62

Kook & Klets met Arina du Plessis: Episode 2

Om vir ’n hele huis vol mense Kerskos voor te berei sit nie in enigeen se voorskoot nie. Maak vanjaar die spanning minder met Arina du Plessis se wenke om te kook en dit te geniet.
10 Dec 2024 4 min

Kook & Klets met Arina du Plessis: Kerskos by die see en kampeerplek

As jy hou van kook of selfs net van eet, is Landbou Boerekos se potgooi Kook & Klets net vir jou. Arina du Plessis, veelbekroonde sjef en kosredakteur, gaan haar jare lange ervaring en passie vir kos met jou deel. Hier kan jy “smul” aaan heerlike resepte, insiggewende wenke en…
6 Dec 2024 4 min
60 – 62