KLETS

Van politiek tot polimiek, en van nuwe perspektiewe tot aweregse menings – Colene en Matthys laat niks ongesê nie. Saam met kundiges en ander lekker en interesante mense pak hulle die onderwerpe aan wat ons wêreld vorm.

Elke Woensdag iets nuuts. Kom KLETS Saam!

Word deel van die gesprekke wat jou laat dink en dalk selfs jou wêreldbeskouing verander
Weekly Afrikaans Explicit South Africa Society & Culture · News Commentary
243 Episodes
240 – 243

Die prys van eet.

Om te eet of nie te eet nie? Die prys van kos styg maand tot maand. Dit wat jy vandag koop in die winkels is tot 30% duurder as wat dit 'n paar maande gelede was. By watter supermark kry jy die beste "deal"?
6 Apr 2023 16 min

Wat is geluk?

Wat is geluk? Hoe voel dit? Wat maak jou gelukkig? En wat is die gelukkigste lande in die wereld en hoekom?
5 Apr 2023 25 min

Tshwane Burgermeester en Thabo Mbeki

Die span "beklets" die nuwe Burgermeester van Tshwane se taak, wie die rykste mense in Suid-Afrika is en moet Thabo Mbeki eerder net in die son.
4 Apr 2023 26 min
240 – 243