Preke

Preke, soos op geneem tydens die weeklikse diens.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity
144 Episodes
120 – 140

Wees veral versigtig wat in jou hart omgaan

18 September 2022 14de Sondag in Koninkrykstyd. Teks: Spreuke 4: 20-27 Teksvers: 23 "23Wees veral versigtig met wat in jou hart omgaan, want dit bepaal jou hele lewe." Tema: Wees veral versigtig wat in jou hart omgaan Prediker: Ds D Lourens
18 Sep 2022 50 min

Wanneer is genoeg genoeg?

11 September 2022, 14de Sondag in Koninkrykstyd. Teks:Matteus 18: 21-35 en Romeine 12: 17-21 Tema: Wanneer is genoeg genoeg? Prediker: Ds D van Niekerk
11 Sep 2022 46 min

Die Bybel is soos ‘n spieël.

28Augustus 2022 (Bybelsondag) Teks: 2 Korintiërs 3:12-18 Tema: Die Bybel is soos ‘n spieël. Prediker: Ds D Lourens
28 Aug 2022 42 min

Volhard! / Persevere!

14 Augustus 2022 Teks: Hebreërs 11:29-12:2 Tema: Volhard! / Persevere! Prediker: Ds DC Laubscher
14 Aug 2022 42 min

Dien saam!

3 Julie 2022 Koninkryksondag 4 Teks: Galasiërs 6:1-10 Tema: Dien saam! Prediker: Ds DC Laubscher
3 Jul 2022 33 min

Dankdiens vir NG Mondeor

7de Sondag in Paastyd Teks: Matteus 5:13-16 Tema:You’re here to be light, bringing out the God
29 May 2022 42 min

Jesus die moederhen?, Teks: Lukas 13: 31-35

Hierdie sondag is dit die Tweede sondag in Lydenstyd, dit is 'n tyd om onsself te stroop van die geraas van ons lewe en om ons bewyssyn weg te draai van die dinge wat ons lewe, tyd en gedagtes op ongesonde maniere opneem. Lydenstyd is 'n tyd wanneer ons kies…
14 Mar 2022 30 min

Geroep om God se heerlikheid te weerkaats!, Teks: Lukas 9:28-36

Hierdie sondag is dit Verheerliking sondag, dit is aan die eenkant die afsluiting van die tyd na Epifanie en aan die anderkant die oorgang na Lydenstyd. Maar wat beteken dié Verheerliking van Jesus? Wat is nou 'anders' aan Jesus? Is daar nou iets anders aan hom? Wat beteken dit vir…
5 Mar 2022 44 min
120 – 140