Radio Rosestad Rosestad Godsdiens

Rosestad Godsdiens

Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
Daily Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
965 Episodes
880 – 900

Saterdag Oggenddiens - Pastoor Neville Goodchild

KOLOSSENSE 3 Julle is saam met Christus uit die dood opgewek 1Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die regterhand van God sit. 2Rig julle gedagtes op die dinge wat daarbo is, nie op…
25 Nov 2023 1AM 19 min

Vrydag Oggenddiens - Pastoor Neville Goodchild

JONA 4 10Die Here het vir Jona gesê: “Jy is besorg oor die komkommerplant waarvoor jy nie gewerk het nie en wat jy nie versorg het nie. Dit het oornag opgekom en oornag is dit dood. 11Maar Ek mag nie besorg wees oor die groot stad Nineve nie, 'n stad…
24 Nov 2023 1AM 13 min

Donderdag Oggenddiens - Pastoor Neville Goodchild

JONA 2 1Toe bid Jona daar binne-in die vis tot die Here sy God. 2Jona het gesê: “In my nood het ek tot die Here geroep, en Hy het my gebed verhoor. Diep in die doderyk het ek hulp gevra, en U, Here, het my gehoor. 3U het my die…
23 Nov 2023 1AM 17 min

Woensdag Oggenddiens - Pastoor Neville Goodchild

JOHANNES 10 6Deur hierdie beeld het Jesus met hulle gepraat, maar hulle het nie verstaan wat dit was wat Hy vir hulle wou sê nie. 7Toe het Jesus verder gesê: “Dít verseker Ek julle: Ek is die ingang vir die skape. 8Almal wat voor My gekom het, is diewe en…
22 Nov 2023 1AM 17 min

Dinsdag Oggenddiens - Pastoor Neville Goodchild

JOHANNES 10 Die goeie herder 1“Dít verseker Ek julle: Wie nie deur die hek in die skaapkraal ingaan nie maar van 'n ander kant af inklim, is 'n dief en 'n rower. 2Maar hy wat deur die hek ingaan, is die skape se herder; 3vir hom maak die hekwagter oop…
21 Nov 2023 1AM 18 min

Maandag Oggenddiens - Pastoor Neville Goodchild

JOHANNES 10 Die goeie herder 1“Dít verseker Ek julle: Wie nie deur die hek in die skaapkraal ingaan nie maar van 'n ander kant af inklim, is 'n dief en 'n rower. 2Maar hy wat deur die hek ingaan, is die skape se herder; 3vir hom maak die hekwagter oop…
20 Nov 2023 1AM 18 min

Sondagaand Erediens - Past Marius Jacobs

LUKAS 9 Die verheerliking op die berg (Matt. 17:1-8;Mark. 9:2-8) 28Omtrent ag dae nadat Jesus hierdie woorde gesê het, het Hy vir Petrus en Johannes en Jakobus saamgeneem die berg op om te gaan bid. 29Terwyl Hy bid, het die voorkoms van sy gesig anders geword en sy klere skitterend…
19 Nov 2023 12PM 25 min

Sondagoggend Erediens - Past Marius Jacobs

MARKUS 1 Die genesing van 'n melaatse man (Matt. 8:1-4;Luk. 5:12-16) 40Daar kom toe 'n melaatse man na Hom toe wat smekend op sy knieë voor Hom neerval en vir Hom sê: “As U wil, kan U my gesond maak.” 41Jesus het hom jammer gekry, sy hand uitgesteek en hom…
19 Nov 2023 2AM 25 min

Vrydag Oggenddiens - Past Marius Jacobs

MATTEUS 14 Jesus loop op die see (Mark. 6:45-52;Joh. 6:15-21) 22Net daarna het Jesus sy dissipels in die skuit laat klim om solank voor Hom uit te vaar na die oorkant toe terwyl Hy nog eers die mense huis toe laat gaan.
17 Nov 2023 1AM 17 min

Donderdag Oggenddiens - Past Marius Jacobs

MATTEUS 14 Jesus loop op die see (Mark. 6:45-52;Joh. 6:15-21) 22Net daarna het Jesus sy dissipels in die skuit laat klim om solank voor Hom uit te vaar na die oorkant toe terwyl Hy nog eers die mense huis toe laat gaan.
16 Nov 2023 1AM 19 min

Woensdag Oggenddiens - Past Marius Jacobs

MATTEUS 14 Die dood van Johannes die Doper (Mark. 6:14-29;Luk. 9:7-9) 1Daardie tyd het Herodes, die heerser, gehoor wat van Jesus vertel word, 2en hy het vir sy paleispersoneel gesê: “Maar dit is mos Johannes die Doper! Hy is uit die dood opgewek, daarom werk die kragte in hom!” 3Vroeër…
15 Nov 2023 1AM 19 min

Dinsdag Oggenddiens - Past Marius Jacobs

1 SAMUEL 17 Goliat verkleineer Saul se leër 1Die Filistyne het hulle krygsmag opgeroep. Hulle het bymekaargekom in Soko wat aan Juda behoort, en het kamp opgeslaan in Efes-Dammim tussen Soko en Aseka. 2Saul en die manskappe van Israel het bymekaargekom en kamp opgeslaan in die laagte by die groot…
14 Nov 2023 1AM 19 min

Maandag Oggenddiens - Past Marius Jacobs

EKSODUS 23 23“My engel sal voor jou uitgaan en jou bring by die Amoriete, Hetiete, Feresiete, Kanaäniete, Hewiete en Jebusiete, en dan sal Ek hulle uitwis.
13 Nov 2023 1AM 16 min

Sondagaand Erediens - Ds Kobus Botha

ROMEINE 8 Niks kan ons van die liefde van Christus skei nie 31Wat is nou ons gevolgtrekking oor al hierdie dinge? Dít: God is vír ons, wie kan dan teen ons wees?
12 Nov 2023 12PM 20 min

Sondagoggend Erediens - Ds Kobus Botha

GENESIS 45 Josef sê vir sy broers wie hy is 1Josef kon homself nie langer bedwing voor die mense wat hom bedien het nie. Hy het hulle almal beveel om van hom af weg te gaan, en daar was van dié wat hom gedien het, nie een by hom toe…
12 Nov 2023 2AM 20 min

Saterdag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

ROMEINE 8 26Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gesê word nie. 27En God, wat die harte deurgrond, weet wat die bedoeling van die…
11 Nov 2023 1AM 20 min

Vrydag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

1 JOHANNES 4 God is liefde 7Geliefdes, ons moet mekaar liefhê, want liefde kom van God, en elkeen wat liefhet, is 'n kind van God en ken God. 8Wie nie liefhet nie, het geen kennis van God nie, want God is liefde. 9Hiérin is God se liefde vir ons geopenbaar:…
10 Nov 2023 1AM 13 min
880 – 900