FILIPPENSE 2 Die voorbeeld van Jesus Christus 5Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: 6Hy wat in die gestalte van God was, het sy bestaan op Godgelyke wyse nie beskou as iets waaraan Hy Hom moes vasklem nie, 7maar Hy het Homself verneder deur…
LUKAS 1 Die geboorte van Jesus word aangekondig 26In die sesde maand van Elisabet se swangerskap het God die engel Gabriël gestuur na 'n maagd in Nasaret, 'n dorp in Galilea. 27Sy was verloof aan Josef, 'n man uit die geslag van Dawid. Die naam van die maagd was Maria…
JEREMIA 10 Die Here is nie soos die afgode nie 1Luister wat die Here vir julle sê, Israeliete! 2So sê die Here: Moenie die gewoontes van die heidennasies aanleer nie. Moenie bang wees vir die tekens aan die hemel nie, want dit is die heidennasies wat daarvoor bang is. 3Hulle…
LUKAS 2 Simeon en Anna by die tempel 25Daar het destyds 'n man met die naam Simeon in Jerusalem gewoon. Hy was getrou aan die wet en vroom, en het uitgesien na die koms van die Verlosser van Israel. Die Heilige Gees was op Simeon 26en het aan hom bekend…
LUKAS 2 Die geboorte van Jesus (Matt. 1:18-25) 1In daardie tyd het keiser Augustus 'n bevel uitgevaardig dat 'n volkstelling in die hele ryk gehou moet word. 2Hierdie eerste volkstelling het plaasgevind toe Sirenius goewerneur was in die provinsie Sirië. 3Almal het gegaan om hulle te laat inskryf, elkeen na…
JOSUA 11 Die inname van Hasor en omgewing 1Koning Jabin van Hasor het gehoor van Josua se oorwinnings. Hy stuur toe boodskappe aan koning Jobab van Madon, aan die konings van Simron en Aksaf
JESAJA 11 Die loot uit die stomp van Isai 1'n Takkie sal uitspruit uit die stomp van Isai, 'n loot uit sy wortels sal vrugte dra. 2Die Gees van die Here sal op hom rus: die Gees wat wysheid en insig gee, die Gees wat raad en sterkte gee, die…
MIGA 5 1Maar jy, Betlehem-Efrata, jy is klein onder die families in Juda, maar uit jou sal daar iemand kom wat aan My behoort en hy sal in Israel regeer. Sy begin lê ver terug, in die gryse verlede!
JESAJA 7 14Die Here sal daarom self vir julle 'n teken gee: 'n Jong vrou sal swanger word en 'n seun in die wêreld bring en sy sal hom Immanuel noem. JESAJA 9 5Vir ons is 'n Seun gebore, aan ons is 'n Seun gegee; Hy sal heers, en Hy…
Die geboorte van Jesus word aangekondig 26In die sesde maand van Elisabet se swangerskap het God die engel Gabriël gestuur na 'n maagd in Nasaret, 'n dorp in Galilea. 27Sy was verloof aan Josef, 'n man uit die geslag van Dawid. Die naam van die maagd was Maria. 28Toe die…
1 TIMOTEUS 4 Die afvalligheid in latere tye 1Die Gees sê uitdruklik dat in die eindtyd sommige afvallig sal word van die geloof. Hulle sal misleidende geeste navolg en die leerstellings van bose geeste aanhang. 2Hierdie dwaalleraars is skynheilige leuenaars wie se gewete toegeskroei is. 3Hulle verbied mense om te…
DEUTERONOMIUM 19 Asielstede (Vgl.Num. 35:9-28;Jos. 20:1-9) 1“Die Here jou God sal die nasies uitroei wie se land Hy aan jou sal gee. Hy sal hulle verdryf en jy sal in hulle stede en in hulle huise woon. 2In die land wat die Here jou God aan jou gee om te…
PSALMS 78 Sodat die volgende geslag dit kan weet 1'n Gedig van Asaf. Luister na wat ek jou leer, my volk, luister aandagtig na wat ek sê. 2Ek gaan 'n gedig voordra, ek gaan julle inlei in geheimenisse uit die verre verlede. 3Wat ons gehoor het en wat ons weet,…
PSALMS 116 Ek het die Here lief 1Ek het die Here lief, want Hy verhoor my smeekgebede. 2Hy het na my geluister toe ek Hom aangeroep het. 3Bande van die dood het my omsluit, doodsangs het my aangegryp, ek het benoud en bekommerd geword. 4Toe het ek die Naam van…
MATTEUS 26 Jesus in Getsemane (Mark. 14:32-42;Luk. 22:39-46;Joh. 18:1-2) 36Daarna kom Jesus met sy dissipels by 'n plek met die naam Getsemane, en Hy sê vir hulle: “Sit hier terwyl Ek daar gaan bid.” 37Hy het vir Petrus en die twee seuns van Sebedeus saamgeneem. Toe het Hy bedroef en…
MATTEUS 17 Die verheerliking op die berg (Mark. 9:2-8;Luk. 9:28-36) 1Ses dae later het Jesus vir Petrus en Jakobus en sy broer Johannes saamgeneem en hulle op 'n hoë berg gebring waar hulle alleen was. 2Daar het sy voorkoms voor hulle oë verander: sy gesig het begin straal soos die…
LUKAS 11 Onderrig oor die gebed (Matt. 6:9-15;7:7-11) 1Jesus was êrens op 'n plek besig om te bid. Toe Hy klaar was, sê een van sy dissipels vir Hom: “Here, leer ons bid, soos Johannes ook sy volgelinge geleer het.” 2En Hy sê vir hulle: “Wanneer julle bid, sê dan:…
JOHANNES 8 1maar Jesus het na die Olyfberg toe gegaan. 2Die volgende môre vroeg was Hy weer in die tempel en die hele volk het na Hom toe gekom. Hy het gaan sit en hulle geleer. 3Die skrifgeleerdes en die Fariseërs bring toe 'n vrou wat op owerspel betrap is,…
MATTEUS 1 Die geslagsregister van Jesus Christus (Luk. 3:23-38) 1Die geslagsregister van Jesus Christus, die Seun van Dawid, die seun van Abraham: 2Abraham was die vader van Isak, Isak van Jakob, en Jakob van Juda en sy broers; 3Juda was die vader van Peres en Serag by Tamar, Peres van…
11 Dec 2023 1AM
15 min
840 – 860
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.