Moet ons kinders wat in die buiteland is terugkeer huistoe? Dr Braam Hanekom en Theo Venter gesels oor hierdie onderwerp. Past Clifford Sheldon gesels oor Lewensbegeleiding
Proff.Rothney Tshaka, Andre Duvenhage en Roland Henwood gesels oor die komende plaaslike verkiesing op 1 November - wat moet n gelowige in gedagte hou voor hy/sy die kruisie trek?
Hoe werk gelowiges met die "spanning" tussen dit wat die Woord sê en dit wat mens somtyds beleef? Naweek Aktueel gesels met Dr Lourens Bosman, Rudie Swanepoel en Leon Westhoff.
5 Sep 2021
44 min
220 – 240
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.