Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,945 Episodes
840 – 860

ToekomsVenster: Wanneer gaan ons terug kerk toe?

In die onlangse verlede staan ek by ʼn erediens waar ek moes optree. Ek is eerlik dat ek teleurgesteld is in die opkoms. So merk ʼn lidmaat op: “Ons werk by die huis en ons kerk by die huis”. Kan ons ʼn bietjie daaroor nadink?
3 Aug 2022 4AM 5 min

ToekomsVenster: Suid-Afrika, land van…

Solank God op die troon is en daar Christene is wat Hom soek, solank daar kinders van die Here is wat die waardes van die Evangelie leef, is daar hoop.
15 Jul 2022 6AM 2 min

ToekomsVenster: Draf sonder om te vorder

Die vraag is hoe lank jy nog daarmee wil voortgaan? Die vraag is of jy die moed het om ʼn verandering te oorweeg en te omhels? Die vraag is wat die ewigheidswaarde van jou bestaan op aarde is?
8 Jul 2022 10AM 2 min

ToekomsVenster: Die somer binne jou

Christene is mense van hoop. Negatiwiteit en pessimisme hoort nie by ons nie. Ons Koning het opgestaan. Die dood kon Hom nie hou nie.
8 Jul 2022 10AM 3 min

ToekomsVenster: Niks te offer aan Sy voet

Waarmee is jy besig en is dit betekenisvol − so betekenisvol dat dit ʼn daadwerklike verskil maak aan die omgewing waarbinne jy woon, werk en speel?
8 Jul 2022 10AM 2 min
840 – 860