GROOTfm 90.5 Annelie Bouwer

Annelie Bouwer

#BrunchMetAnnelie vermaak jou weeksdae van 9 tot 12, en Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het! Annelie is lief vir die lewe en alles daarin – die goeie, die slegte, en natuurlik die snaakse. Sy is oortuig daarvan dat lag werklik die beste medisyne vir enigiets is en kies om die positiewe en ligter kant van die lewe te sien. Sy is passievol in die krag van radio en weet dat alhoewel dit pret kan wees, dit met groot verantwoordelikheid gepaard gaan. Annelie is ernstig daaroor om 'n verskil in die gemeenskap te maak. Sy inspireer luisteraars spontaan en moedig mense aan om hul ingesteldheid te verander van; "Ek kan nie help nie, want ..." tot, "Miskien kan ek dit nie doen nie, maar hier is wat ek KAN doen!" Annelie het ook 'n talent om op 'n persoonlike, onkonvensionele en vermaaklike manier met haar luisteraars te verbind. Sy laat mense op hul gemak voel – of jy nou 'n gas in die ateljee of luisteraar is. Diep en betekenisvolle oomblikke word gedeel tydens #LOSITBETER en #SpreekLewe. Die bekroonde “Kom Ons Praat Daaroor”-geselsprogram vorm ook deel van #BrunchMetAnnelie. Die meeste mense is van mening dat ontbyt die belangrikste maaltyd van die dag is, maar Annelie sê brunch is! Veral as dit deur hierdie rooikop bedien word! Smaaklike ete!
Weekly Afrikaans South Africa Music
407 Episodes
60 – 80

#KomOnsPraatDaaroor - 18 September

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
18 Sep 2024 44 min

#KomOnsPraatDaaroor - 11 September

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
11 Sep 2024 42 min

Spreeklewe - Vind jou vreugde in die Here

“Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly!.... Die Here is naby. Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle…
11 Sep 2024 8 min

#KomOnsPraatDaaroor - 4 September

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
4 Sep 2024 43 min

Spreeklewe - God is steeds God in jou seer

God is steeds God in jou seer en hartseer. Hy is die trooster en Sy liefde en genade wat alle verstand te bowe gaan dra jou deur daai moeilike tye. Selfs al verstaan ons nie die hoekom nie In Matteus 6:18 lees ons immers: “Jou Vader wat sien wat verborge…
4 Sep 2024 7 min

Ilan van Staden

Ilan van Staden kuier op die @BrunchmetAnnelie Hy deel sy nuwe liedjie #ekenmyhuis en vertel vir Annelie hoekom hy besluit het om 'n Christelike liedjie te skryf en vry te stel.
2 Sep 2024 20 min

#KomOnsPraatDaaroor - 28 Augustus

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
28 Aug 2024 44 min

#KomOnsPraatDaaroor - 21 Augustus

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
22 Aug 2024 44 min

#KomOnsPraatDaaroor - 14 Augustus

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
14 Aug 2024 42 min

Spreeklewe - Psalm 63

Ek bly altyd naby U 1'n Psalm van Dawid, na aanleiding van sy verblyf in die Judawoestyn. 2Ek soek U, o God, my God, ek dors na U; ek smag na U soos in 'n dor en droë land, 'n land sonder water. 3Ek wil by U in die heiligdom…
14 Aug 2024 8 min

#KomOnsPraatDaaroor - 8 Augustus

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
7 Aug 2024 44 min

#Lositbeter - Ondersteuningshond week

Annelie gesels met die SA Gidshond vereniging oor die werk en rol van ondersteunings honde, hulle opleiding en die tema van Ondersteunings hond bewusmakings week
6 Aug 2024 22 min

#KomOnsPraatDaaroor - 31 Julie

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
31 Jul 2024 44 min

Spreeklewe - Dankbaarheid

'n Lewe van dankbaarheid Mother Teresa taught us this when she said, “Gratitude to God is to accept everything, even my problems, with joy.” She did not say we have to love the problems themselves, but to accept them with joy. Dis daarom dat Paulus dankbaarheid amper as opdrag, as…
31 Jul 2024 9 min

#KomOnsPraatDaaroor - 24 Julie

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
24 Jul 2024 44 min

Spreeklewe - Wat is die doel van die lewe

Ons vra baie wat is die doel van die lewe of het ek my bedoel bereik? Ons is geskape om God te verheerlik. 1 Kor 10:31 Of julle eet en of julle drink of wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God. 32
24 Jul 2024 9 min

#KomOnsPraatDaaroor - 17 Julie

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
17 Jul 2024 43 min

MJ Nel op #BrunchmetAnnelie

MJ Nel kuier by Annelie in die #Brunch. Hulle gesels musiek, hy speel live en deel sy nuwe liedjie #weerprobeer
16 Jul 2024 28 min
60 – 80