Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,826 Episodes
5300 – 5320

Markoorsig

SSchalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die rand, olieprys en Prosus.
9 Dec 2022 10AM 10 min

Markoorsig

Mia Kruger, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor beurtkrag, vervaardigingsyfers, en handelsverklarings.
8 Dec 2022 10AM 6 min

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die wisselkoers, die olieprys, asook Sanlam en Absa se handelsverslae.
7 Dec 2022 11AM 5 min
5300 – 5320