Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,172 Episodes
2060 – 2080

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Bernard van Wyk – hoof van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal & Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG R21
23 Aug 2024 11AM 15 min
2060 – 2080