Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,313 Episodes
13200 – 13220

RSG Geldsake Woensdag, 13 Julie 2016 Segment 05

Nuwe Britse premier se uitdagings om die VK ordelik uit die Europese Unie te lei, SA-kommoditeitsektor se robuuste terugvegpoging en salarisonderhandelings in ‘n taai sakeklimaat.
13 Jul 2016 3PM 6 min
13200 – 13220