Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,286 Episodes
10760 – 10780

Markoorsig

Eben Mare, Absa Batebestuur
1 Oct 2018 1PM 10 min

Sakenuus & Markverslag

IMF sal dalk moet ingryp as SA skuld bly groei - NPC & 'NGV sal nie privaat gesondheidsorg vernietig' & Alex Forbes stel Sanlam-bestuurslid as hoof aan
1 Oct 2018 1PM 6 min

Markoorsig

Steinhoff se klasaksie, kwartaalafsluiting en aandeelprysmanipulasie, en inkomstefondse onder die vergrootglas
28 Sep 2018 1PM 7 min

Sakenuus & markverslag

Regter Kroon erken ondersoek na Sars se geheime eenheid was gebrekkig & S&P sê SA se vooruitsigte steeds stabiel
28 Sep 2018 1PM 5 min

Markoorsig

Johan Gouws, Sasfin Wealth
27 Sep 2018 1PM 4 min
10760 – 10780