Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,273 Episodes
10200 – 10220

Markoorsig

Nerina Visser, Beleggings-strateeg by ETF-SA.
20 Feb 2019 12PM 6 min

Die 2019 begroting: hoe raak dit jou?

Lullu Krugel, Hoof-ekonoom by PWC-Africa & Piet, Nel, Belasting-raadgewer by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Belasting Beroepslui, SAIT.
20 Feb 2019 12PM 13 min

Markverslag

Hendré le Roux, Innovation Wealth.
20 Feb 2019 12PM 3 min

Markoorsig

Amelia Morgenrood van PSG Wealth.
19 Feb 2019 12PM 6 min

Die begroting: wat moet mens verwag?

Dr Elna Moolman – ekonoom, Standard Bank & Tertius Troost – senior belastingraadgewer, Mazars & Louis van Rensburg – portefeuljebestuurder, PSG Wealth
18 Feb 2019 12PM 10 min
10200 – 10220