
GEE-WEEK | Onderhoude
Podcast · Radio Tygerberg 104FM
GEE WEEK | MAAK ʼn VERSKIL MET NET R200 Luister hier na al die onderhoude wat tydens hierdie week gevoer is met van die Dagsorgsentrums en Kinderhuise. Ons droom? Om kinders vir 5 maande – reg deur die winter – te ondersteun❄️ Tydens hierdie week het ons gefokus om saam…















