Newskoop Bizskoops (Afrikaanse Weergawe)

Bizskoops (Afrikaanse Weergawe)

Bizskoops, aangebied deur Barry Mare, bied 'n blik op plaaslike en globale sake-ontwikkelings. Ons bring vir jou in-diepte onderhoude met bedryfsleiers en entrepreneurs, deel hul strategieë en stories vir sukses. Die voormalige President van die Ekonomiese Vereniging van Suid-Afrika en dosent verbonde aan die Noordwes-Universiteit se sakeskool, prof. Waldo Krugell, gee weekliks ʼn oorsig oor stand van die ekonomie. Bly op hoogte met Bizskoops – vir 'n omvattende besigheidsperspektief.
Weekly Afrikaans South Africa Business News · Business
43 Episodes
40 – 43

Bizskoops - 20 Maart 2025

Op die program vandag: # Ons praat met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor Volkswagen Group Africa wat meen dit word al moeiliker om in Suid-Afrika besigheid te doen # Februarie se inflasie bly onveranderd vanaf Januarie. # Die ekonoom Waldo Krugell gesels oor hoe dit met die…
20 Mar 2025 10 min

Bizskoops - 13 Maart 2025

Ons het vandag 'n baie spesiale program. # Eerstens kyk ons na die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se begrotingsrede. # Die Ekonoom, professor Waldo Krugell, sal ook vir ons sy terugvoer gee oor die toespraak. # Daarna loer ons in by die tweede Cape Winelands Knowledge Sharing fees wat…
13 Mar 2025 19 min

Bizskoops - 06 Maart 2025

Op die program vandag: # Die Nasionale Gesondheidsversekering-hofsaak is aan die gang # Ons praat met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor die Suid-Afrika se G20-presidentskap # Die ekonoom Waldo Krugell gesels oor die impak van president Donald Trump se tariewe op ons ekonomie # In internasionale sakenuus…
6 Mar 2025 9 min
40 – 43