OFM Health Focus with MNI

Health Focus with MNI

Managing your health and wellness can sometimes be quite tricky… but it doesn’t need to be. Mid-Morning with Yolanda Maartens, speaks to the experts from the Medical Nutritional Institute to learn how to be your best.
Occasionally English South Africa Health & Fitness · Health & Fitness
178 Episodes
20 – 40

Tienerseuns, rug-aknee en velgesondheid

Ons fokus op Velgesondheid saam met die Medical Nutritional Institute. Vandag gesels ons met Sanja van Wyk, produk spesialies by MNI oor velgesondheid vir tiener seuns.
26 Jul 2024 3 min

Tienerdogters en Velgesondheid

‘n Mooi vel laat elke vrou goedvoel! Dit is natuurlik ‘n groot uitdaging in die tienerjare, wanneer omtrent 85% van tienerdogters sukkel met hormonale aknee. Vandag gesels ons met Sanja van Wyk, produk spesialis by die Medical Nutritional Institute oor Tiener dogters en velgesondheid.
25 Jul 2024 3 min

Insulienweerstandigheid en Psoriase

MNI fokus op die Metaboliese Sindroom en een van die komponente is Insulienweerstandigheid, 'n toestand wat ook die gesondheid van jou vel beïnvloed. By ons vandag is Sanja van Wyk, produkspesialis by MNI, en ons gesels oor psoriase.
24 Jul 2024 3 min

Insulienweerstandigheid en velgesondheid

Yolanda Maartens gesels met Sanja van Wyk, produk spesialis by die Medical Nutritional Institute, oor velgesondheid. MNI fokus vir die afgelope 20 jaar op die Metaboliese Sindroom, waarvan Insulienweerstandigheid ‘n primere rolspeler is.
22 Jul 2024 3 min

Onderhoud 5: Vroue en hartgesondheid

In Suid-Afrika word Die Medical Nutritional Institute, of MNI soos hulle bekend staan, beskou as die leiers in die stryd teen die Metaboliese Sindroom. Dit is ‘n kombinasie van toestande wat jou risiko tot diabetes en hartsiektes aansienlik verhoog. Vandag gesels Yolanda met Sanja van Wyk, produk spesialis by MNI,…
21 Jun 2024 3 min

Onderhoud 4: Rychol: Navorsing gebaseerde benadering

Die Medical Nutritional Institute het oor die afgelope 20 jaar ‘n reeks beproefde gesondheidsoplossings ontwikkel om die komponente en leefstylverwante toestande van die Metaboliese Sindroom te beveg. Vandag gesels Yolanda Maartens met Sanja van Wyk, produkspesialis by MNI oor RyChol, ‘n goed nagevorsde cholesterol en trigleseried verlagende produk.
20 Jun 2024 2 min

Onderhoud 3: Dieet en jou Cholesterolprofiel

Die Medical Nutritional Institute fokus vir die afgelope 20 jaar op die Metaboliese sindroom, waarvan abnormale cholesterol twee komponente vorm. Vandag gesels Yolanda met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute oor hartgesondheid
19 Jun 2024 3 min

Rychol-Onderhoud 2: Trigleseriedvlakke en hartgesondheid

Die Medical Nutritional Institute fokus vir die afgelope 20 jaar op die Metaboliese Sindroom, ‘n kombinasie van toestande wat jou risiko vir hartsiektes en diabetes aansienlik verhoog. Vandag gesels Yolanda Maartens met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute
18 Jun 2024 3 min

Rychol-Onderhoud 1: Abnormale Cholesterol

Die Medical Nutritional Institute fokus vir die afgelope 20 jaar op die Metaboliese Sindroom, ‘n toestand wat jou risiko vir hartsiektes aansienlik verhoog. Vandag gesels Yolanda met Sanja van Wyk, produkspesialis by MNI, oor hartgesondheid.
17 Jun 2024 2 min

MNI - Volwasse spanning en die effek daarvan op jou oudag

Vandag gesels Yolanda Maartens met Sanja Van Wyk produk spesialis by die Medical Nutritional Institute oor spanning, en met 74% van mense wat rapporteer dat hulle nie die vlakke van spanning in hul lewens kan hanteer nie, is bewusmaking en ondersteuning nou belangriker as ooit.
24 May 2024 3 min

MNI - Spanning en gewigsprobleme

Vandag gesels Yolanda Maartens met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute of MNI oor spanning en die effek daarvan op jou gewig.
23 May 2024 3 min

MNi - Spanning by jong volwassenes

Ongeveer 74% van mense rapporteer dat hulle nie die vlakke van spanning in hul lewens kan hanteer nie, daarom is bewusmaking en ondersteuning nou belangriker as ooit. Die Medical Nutritional Institute plaas baie klem op die bestuur van spanning, en as jy ‘n jong werkende is moet jy vandag mooi…
22 May 2024 4 min

MNI - Spanning, kognitiewe funksionering

Spanning affekteer enige iemand wat oorweldig voel, ook kinders. Vandag gesels Yolanda Maartens met Sanja van Wyk produkspesialis by die Medical Nutritional Institute oor spanning by kinders en die effek op kognitiewe funksionering.
21 May 2024 2 min

Gesonde slaappatrone vir Tieners

Ons gesels vandag met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute of MNI, oor die belangrikheid van gesonde slaappatrone vir tieners.
26 Apr 2024 2 min

Pyn, slaap, gemoedsversteurings

Vandag gesels ons met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute, of MNI oor slapeloosheid. MNI plaas baie klem op die verhouding tussen slaap, pyn en gemoedsgesondheid.
25 Apr 2024 3 min

Inflammatoriese gewrigspyn

Ons praat vandag oor inflammatoriese gewrigspyn met Sanja van Wyk, van die Medical Lae rugpyn word beskou as die grootste oorsaak vir chroniese gestremdheid in die wêreld.
23 Apr 2024 2 min
20 – 40