Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,849 Episodes
20 – 40

Jannie Pelser - Nuusinsig

Dan het ons Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure en oor hoe om 2026 te benader.
20 Jan 10AM 5 min

Retief Burger: Hoe leef ek in oorwinning?

Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en vandag gaan hy voort met sy reeks: “Hoopvol” en verduidelik hy “Hoe leef ek in oorwinning?” uit 1 Joh 5:4
20 Jan 10AM 5 min

Wynand du Preez - Geniet wat Hy jou gegee het

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Geniet dit wat die Here jou gee om te geniet” uit Joh 2.
20 Jan 9AM 6 min

Ds Janlu Kuyler - Barnabas se inspraak

Ds Janlu Kuyler (Leraar van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Barnabas se belangrike inspraak in Handelinge 9.
15 Jan 10AM 5 min

Kalaharistories - Die mooi daarna

J Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die mooi daarna” uit Joh 4:39ª en vers 41-42
15 Jan 10AM 6 min

Elizabeth Botha oor die 2026 Wereldwaarnemingslys

Johann Els gesels met Elizabeth Botha, mediabeampte vir Geopende Deure Afrika oor hulle 2026 Wêreldwaarnemingslys, die navorsingsmetodologie en hoe die navorsing ‘n skokkende toename in Christen-vervolging uitwys.
15 Jan 9AM 12 min

Gateway News 14 Jan

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
14 Jan 10AM 5 min

Paul Kruger - Living a Kingdom Life

Johann Els gesels met Paul Kruger oor sy nuwe boek, Living a Kingdom Life – from Slavery to Inheritance. Hierdie boek is nie van ’n akademiese lessenaar af geskryf nie. Dit is van die pad af geskryf — vanuit oorlewing, verslawing, verlies, dissipline, mislukking, bekering, wagtyd en herstel. Daarom moet…
14 Jan 9AM 11 min

Huweliksfokus: Kwaadword is nie vir jou nie

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Kwaadword is nie vir jou nie” uit Prediker 7:9.
14 Jan 9AM 3 min

Jannie Pelser - Nuusinsig

Ons het Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure en oor hoe om 2026 te benader.
13 Jan 10AM 5 min

Ds Janlu Kuyler: Paulus se vrymoedigheid

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek is uit Handelinge 9 oor Paulus se vrymoedigheid.
11 Dec 2025 10AM 5 min

Kalaharistories: Lewenspoeding

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Lewenspoeding…
11 Dec 2025 10AM 7 min

Gateway News 10 Dec

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
10 Dec 2025 10AM 5 min

Etienne Beaud - viva expats!

Johann Els gesels met Etienne Beaud, ‘n Elektriese ingenieur wat tans in Switserland bly. Omdat ons van volgende week af begin om sy insette uit te saai wat oor Suid Afrikaners in die buiteland gaan, wil ons hom graag leer ken vanmiddag.
10 Dec 2025 9AM 16 min

Huweliksfokus: Leef jou waardestelsel

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Leef jou waardestelsel in jou huwelik” uit Handelinge 5:29
10 Dec 2025 9AM 4 min

Retief Burger - Hoopvol - God van Alle Hoop

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en vandag skop hy ‘n reeks af met die naam “Hoopvol” wat gaan oor sy eie ervaring met depressie
9 Dec 2025 10AM 8 min
20 – 40