Radio Pulpit Daybreak | Dagbreek

Daybreak | Dagbreek

Begin jou dag met inspirerende potgooie gedurende Dagbreek met Johann Els op Radiokansel. Kick-start your morning with a word from God with Wynand Rossouw.
Weekly English South Africa Christianity · Christianity
1,123 Episodes
1120 – 1123

Hou jou fokus op God tydens COVID-19

Na soveel dae in isolasie, nuus van dood & probleme regoor die wêreld - waar is jou fokus? Is dit 'n fokus wat nie verder kan kyk as die Coronavirus nie? 'n Fokus wat vergeet wie God is? Johann Els bemoedig ons om te herfokus op God se onbreekbare liefde…
21 Apr 2020 22 min

As die wêreld om val

Aan die kruis het Jesus gevra; "My God, my God, waarom het U my verlaat?" n' Kreet wat tans oor die wêreld weergalm. Wat maak 'n ou mens, wat angsbevange is, en nie weet of die Coronavirus hom/haar ook gaan tref nie? Wat maak 'n man wat langs 'n oop…
8 Apr 2020 22 min
1120 – 1123